Monday, May 23, 2016

VRYDAG IS PRETDAG BY KUIERKIDZ

Elke Vrydag is groot pret by die Kuierkidz want dan kom oom Johannes met sy groot bus en laai almal op en rol daai wiele van hom tot by die Oewerklub waar die kinders lekker uitstappies geniet - hulle doen enigiets van perdry tot braai tot kleiwerk en hou elke keer lekker piekniek. Dankie vir die tutors en skoolhoof Rene' Veertjie wat met soveel geduld en liefde ons kinders so baie bederf!! Ons luv julle!! Hier is 'n paar foto's van hierdie uitstappies: