FONDSINSAMELINGS

Kuierkidz leersentrum vir breingestremde kinders is n privaat instansie en moet deurentyd fondse insamel om ons  deure oop te hou. Die KUIERKIDZ SE JAARLIKSE GHOLFDAG - wat deesdae in Meimaand gehou word, is gewoonlik n reuse sukses, danksy ons spelers en borge wat ons help om ons deure oop te hou. Hier is n paar foto's:





 
































Groot pret met ons gholfdae: Ons benodig gewoonlik die volgende: Pryse vir spelers, borge vir die putjies, drank vir ons kruiwa wat ons uitloot en geldelike bystand. Ons waardeer elke oop  hand geweldig - en dit help ons om ons deure oop te hou. 





Dis slegs deur aanhoudende fondsinsamelings en hulp uit die gemeenskap dat Kuierkidz se deure kan oopbly. Ons benodig elke oop hand en elke vriendelike gebaar en gebed. HIerdie kinders het geen ander heenkome nie. Ons hoop om eendag genoeg geld in te samel sodat ons vir ons kinders n forever home kan bekostig - n oorslaapplek en oudwordplek. Dit is groot geld, maar vir n GROOT GOD is dit min. Ons vertrou op Hom om ons drome en toekoms waar te maak vir ons kinders. Dankie vir elkeen wat omgee.
  
Kontak ons gerus indien u enige navrae het. .Epos: kuierkidz101@gmail.com of selnr. 079 626 9859.NPO nr. 083-526PBO nr. 930054687

ASSEBLIEF: Donasies welkom: KuierKidz - STANDARD BANK HARTBEESPOORT: KUIERKIDZ REKNR. 015061108

Dankie vir elke oop hand en elke vriendelike glimlag wat ons kry!



No comments:

Post a Comment