KUIERKIDZ VIDEOS/PHOTO'S

WE ARE AWESOME: WATCH OUR VIDEOS!
Nuutste een: (Engels) Dankie Dolla en Leslie vir die pragtige paar minute wat so baie vertel:
https://youtu.be/3aWwti08UZg

Kyk gerus na die insetsel oor Kuierkidz leersentrum vir breingestremdes op Hartbeespoort wat 1 Maart op Kwela (Kyknet) uitgesaai is. Dankie vir die gemeenskap se ondersteuning van ons 'Special Needs Kids'. Ons groot droom is natuurlik n 'forever home' op die dorp waar ons kinders n tuiste het nadat hul ouers nie meer vir hulle kan sorg nie.
HIERVOOR KORT ONS MILJOENE RANDE! Maar ons vertrou op die Here vir n wonderwerk!
DANKIE ALMAL!
Kontak ons gerus indien u enige navrae het. Adres: 58 Schubert str, Hartbeespoort. Posbus 834, Hartbeespoort, 0260. Epos: kuierkidz101@gmail.com of selnr. 079 626 9859. NPO nr. 083-526 PBO nr. 930054687
KWELA (KYKNET) 1 MAART 2020)
https://web.facebook.com/kuierkidz/videos/1275145546208765/
WE RAP FOR FUNDS FOR A FOREVER HOME!
Kyk na ons happy kidz se 15 min youtube video. With English subtitles: 
FOTO ALBUM:























No comments:

Post a Comment