2024 IS 'N JAAR VAN GROOT DINGE
vir Kuierkidz leersentrum vir diegene met spesiale behoeftes.
Ons het in die begin van 2022 op ons eie perseel ingetrek: Skemerberg plaas. Ons is in ons eie gebou en die Here het voorsien. Baie dankie aan elke persoon of instansie wat dit moontlik gemaak het. Dankie aan ons skoolhoof, René 'Veertjie' Coetzee, wat soveel insig en kennis met ons kinders en ouers deel - en aan haar adjunk-hoof, Simone Coetzee, wat instaan vir enige krisis indien René nie kan nie - en dankie aan elke tutor met hul omgee en liefde vir ons kinders. Dankie aan Kuierkerk en Ds. Anton van Zyl vir die oprigting van die perseel - en elke mens se oop hand vir ons sentrum wat geen staatshulp ontvang nie.
Wie is ons?
DONATIONS ALWAYS WELCOME TO KEEP OUR DOORS OPEN:
KUIERKIDZ BANK ACCOUNT (SAVINGS): STANDARD BANK HARTBEESPOORT: NR. 015061108
Epos: kuierkidz101@gmail.com of selnr. 079 626 9859.
NPO nr. 083-526 - PBO nr. 930054687
KUIERKIDZ OP KWELA (KYKNET) 1 MAART 2020)
KYK GERUS ONS VIDEO-INSETSEL.
WAAR IS ONS?
KAART NA KUIERKIDZ SE NUWE TUISTE:
https://goo.gl/maps/t2dYzuSj4w21DZPj9
OR:
https://www.google.com/maps/place/Kuierkerk/@-25.7510801,27.924928,15z/data=!4m5!3m4!1s0x0:0xfba9dbf18c223749!8m2!3d-25.7510801!4d27.924928
https://www.google.com/maps/place/Kuierkerk/@-25.7510801,27.924928,15z/data=!4m5!3m4!1s0x0:0xfba9dbf18c223749!8m2!3d-25.7510801!4d27.924928
Ons Leersentrum is 'n nie-winsgewende organisasie wat
kinders en jong volwassenes met breingestremdhede probeer toerus om 'n betekenisvolle bestaan te
kan maak. Een tot een terapie word toegepas wat die sentrum se kostes opjaag, en dis ook om die rede dat fondsinsameling en
donasies so belangrik is om maandelikse oorhoofse kostes te kan dek. Ons
het jou hulp en ondersteuning werklik so nodig!
Ons droom is om die sentrum uit te brei tot 'n oorslaapfassiliteit en sodoende vir ons kinders n tuiste te kan skep waar hulle veilig kan wees indien ouers nie meer daar is om hulle te versorg nie.
Op hierdie stadium is ons droom om n forever home vir ons kinders te kan aankoop om vir hierdie spesiale mense 'n plek te kan bied wanneer hul ouers nie meer daar is vir hulle nie. Enige donasie daarvoor word geweldig waardeer. Baie dankie.
Ons skoolhoof, Rene' Coetzee, maak geskiedenis in die land deurdat sy die bestaande programme soos SNAP aanpas vir elke kind om sy eie tekortkominge en uitdagings aan te spreek. Kontak haar gerus vir persoonlike programontwikkeling vir u kind. Rene' se nr is:

082 789 2572 of nealibra1@gmail.com
Die sentrum se e-pos adres is:
kuierkidz101@gmail.com
Kyk gerus na ons happy kidz se 15 min youtube video.
With English subtitles: https://youtu.be/D5RCiZ1q2a0
Who are we?
Kuierkidz Learning Centre is
a holistic independent special needs school situated in Melodie, Hartbeespoort.
We combine the best of outdoor and indoor learning activities which promotes
the full potential of our learners. We recognize the child as an individual
with unique educational and other needs.
Our Centre has a holistic
approach for our learners and we follow a therapeutic model where each child
has their own individual learning program. SNAP – a special needs adapted
program, specially put together keeping their strengths and challenges in mind.
Kuierkidz has a radically
different approach than schools of the neuro typically learner. We recognize their differences and create
ample opportunity for them to reach optimal potential. It is our mission to
assist, empower and enable our learners with disabilities, regardless of the
barriers to learning, to achieve their full potential in a safe, nurturing and
caring environment.
We offer one-on-one tutor
sessions (20min each) and certain activities are presented in a group of three
to four learners. Here at Kuierkidz we can guarantee individual attention. Each
learner’s learning program is tailored to his/her needs and keeping in mind
their specific strengths as well as challenges. We teach them to become
independent and to communicate their needs. Our program starts early morning at
8:15 and ends at 13:15. A full day with two short breaks in between.
Kuierkidz daily program
consists of 11 sections – stations as we call it. Each station provides
activities for development in the following: Mouth exercises and language
drills, Language and communication, Perceptual education, Sensory integration,
Life skills and Body image, Fine motor skills and writing activities, Art and
creativeness, Roleplay and fantasy, Building blocks and carpet activities,
gross motor skills, Outdoor play.
Our main focus is language
development, communication, social skills and life skills with sensory
integration throughout. We create opportunities for learners to gain more
independence. Toilet routine and movement is a huge challenge to some of them
and we focus on social stories to improve that. The program changes with older
learners where we then focus more on independence, life skills and vocational
skills. Activities such as pottery, gardening, domestic activities are
introduced into the program.
We believe in team work
where tutor, parent and therapist works together. Happy child…. Happy parent……
happy school! At the moment we have 27 learners enrolled, 19 Tutors, 1
administrative post, 1 kitchen lady and 1 cleaner. Kuierkidz learning center is
open 5 days a week from 6am to 6pm daily, as we offer an aftercare program
too. We do not receive any funds from
Government or any institution but rely on school fees, sponsors and
fundraisers.
This Learning Centre,
founded by parents who started small in temporary buildings at Meerhof, has
grown into a Learning Centre of note! We are proud to say that we have moved
forward and really worked hard to make a difference in the lives of special
needs children as well as in our community. Our motto quoted by John Ruskin
Education is leading human
souls
to what is best, and making
what
is best out of them; and
these
two objects are always
attainable
together, and by the
same
means; the training which
makes
men happiest in
themselves
also makes
them
most sociable amongst others.
John
RuskinDONATIONS ALWAYS WELCOME TO KEEP OUR DOORS OPEN:
KUIERKIDZ BANK ACCOUNT (SAVINGS):
STANDARD BANK HARTBEESPOORT: NR. 015061108
https://www.google.com/maps/place/Kuierkerk/@-25.7510801,27.924928,15z/data=!4m5!3m4!1s0x0:0xfba9dbf18c223749!8m2!3d-25.7510801!4d27.924928
THANK YOU!
This is how we rap!!- Please watch! - We rap for funds: https://youtu.be/1XyKlFvNY9s
https://web.facebook.com/groups/1765499833670458/permalink/3096124827274612/ - Some photo's of our activities on facebook: SEPTEMBER FUN.
Epos: kuierkidz101@gmail.com of selnr. 079 626 9859.
NPO nr. 083-526 - PBO nr. 930054687
FISIESE ADRES: WAAR IS ONS? KLIEK OP DIE LINK. (By Kuierkerk/Skemerberg op Hartbeespoort)
https://goo.gl/maps/t2dYzuSj4w21DZPj9
OF:
THANK YOU!
This is how we rap!!- Please watch! - We rap for funds: https://youtu.be/1XyKlFvNY9s
https://web.facebook.com/groups/1765499833670458/permalink/3096124827274612/ - Some photo's of our activities on facebook: SEPTEMBER FUN.
Every child is unique and we strive to bring out their unique ability's and personalities
ReplyDeleteEvery child is unique and we strive to bring out their unique ability's and personalities
ReplyDeleteAfter home, preschool is guardian for pervading the early seeds of preparing, moral characteristics and respect among kids. Best Day Care In Hsr Layout
ReplyDelete